Voormalige bankamptenaar oor beweerde R1.9 m. in warm water
GAUTENG – Vivian Brink (60), ‘n voormalige IT-werknemer van Standard Bank, het vandeesweek in die Johannesburgse landdroshof verskyn nadat hy glo sy werkgewer oor…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,146 op Wednesday 14 January 2026.
GAUTENG – Vivian Brink (60), ‘n voormalige IT-werknemer van Standard Bank, het vandeesweek in die Johannesburgse landdroshof verskyn nadat hy glo sy werkgewer oor…
GAUTENG. – Drie verdagtes is Woensdag dood nadat ’n skietery tussen hulle en die polisie op die N12 uitgebreek het, kort nadat ’n koeriervoertuig…
WES-KAAP. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het Woensdag by die GCIS Imbizo-sentrum by die Parlement in Kaapstad inligting gegee oor die stand…
MPUMALANGA. – Melissa Vice (29) het Woensdag op aanklag van moord in die Witbank-landdroshof verskyn nadat sy op 24 Desember in verband met die…
MPUMALANGA. – Frederick Jakobus Botha (62) het vandag (Woensdag) op aanklag van die besit van meer as 13 ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in die…
GAUTENG. – Twee vroue wat op Oujaarsaand as vermis aangemeld is, is dood aangetref nadat ’n losprys-eis aan een van die slagoffers se familie…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (24) is Maandag in verband met ’n beweerde aanval op sy vriendin (31) in Umlazi in hegtenis geneem. Tydens beweerde…
INTERNASIONAAL. – Barbie het die eerste outistiese Barbie-pop in samewerking met die Autistic Self-Advocacy Network (ASAN) bekendgestel, met die doel om groter begrip, sigbaarheid…
VRYSTAAT. – ’n Bejaarde man (78) is Maandag suksesvol van ’n bergkrans in die Mabolela-gebied naby QwaQwa gered nadat hy gegly, geval en die…
NOORDWES. – Die Motihibistad-polisie het motoriste gewaarsku om ekstra waaksaam te wees wanneer hulle gedurende die vroeë oggendure of laatnag reis, nadat verdagte padblokkades…