Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,161 — Thursday 29 January 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,161 op Thursday 29 January 2026.

Nuus

Sosiale media kan jou regsake benadeel

29 January 2026

Jou sosialemedia-aktiwiteit kan ’n toenemend belangrike rol in regsondersoeke speel en kan ’n beduidende invloed hê op die uitkoms van siviele en strafregtelike sake.…

Misdaad

R114 miljoen vir N2-veiligheidsprojek

29 January 2026

WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, het kort gelede bekend gemaak dat R114 miljoen in die N2 Edge-projek belê word om veilgheidsversperrings te…