Maak jou droomtroue ’n werklikheid by Horseshoe Motel.
KIMBERLEY. – Van pragtige tuinseremonies tot gerieflike verblyf vir jou en jou gaste – alles op één plek, sonder moeite. Horseshoe sorg vir naatlose…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,165 op Monday 2 February 2026.
KIMBERLEY. – Van pragtige tuinseremonies tot gerieflike verblyf vir jou en jou gaste – alles op één plek, sonder moeite. Horseshoe sorg vir naatlose…
WES-KAAP. – Philippi-speurders ondersoek ’n saak van huisroof ná ’n voorval Saterdag by ‘n verjaardagpartytjie in Sixwayikatistraat, Browns Farm. Luidens ‘n verklaring van polisiewoordvoerder,…
GAUTENG. – Twee lyfwagte van die burgemeester van die Madibeng- plaaslike munisipaliteit het Maandag vlugtig op aanklagte van moord en regsverydeling in die Pretoria-landdroshof…
WES-KAAP. – Die Bitou-munisipaliteit wag op ’n formele reaksie van die adjunkburgemeester, rdl. Nokuzola Kolwapi, ná bewerings dat sy op 21 Desember 2025 ’n…
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het die koelbloedige moord op Michael Swanton, ‘n lugmagsersant, in die Mabopane-hoofweg in die gebied van die Madibeng-…
GAUTENG. – Personeel van Tshwane-nooddienste het hulle Maandagoggend na ’n brand by die Melgisedek-gebou in Rietfontein gehaas. Die brandweer het omstreeks 07:30 ‘n oproep…
Die 2 000 jaar oue Pelgrimsweg wat vanaf die Stad van Dawid in antieke Jerusalem na die Wesmuur lei, het in Januarie vanjaar vir…
NOORDWES. – Louisca Leipoldt (16) van Hartbeespoort en ‘n gr. 11-leerling aan Hoërskool Wagpos, word deur ’n lang en onseker pad na herstel in…
’n Tipiese warm tot baie warm somersdag is vir vandag (Maandag) oor groot dele van die land voorspel, met verskeie provinsies wat gewaarsku word…
MPUMALANGA. – Die Mpumalanga departement van gesondheid het gemeenskappe gewaarsku teen ’n verhoogde risiko van malaria-infeksies ná die onlangse oorstromings in dié provinsie. Volgens…