Clintons swig – sal getuig oor Epstein
Die oud-Amerikaanse president Bill Clinton en sy vrou, Hillary Clinton, die voormalige minister van buitelandse sake, het ingestem om te getuig in die kongresondersoek…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,166 op Tuesday 3 February 2026.
Die oud-Amerikaanse president Bill Clinton en sy vrou, Hillary Clinton, die voormalige minister van buitelandse sake, het ingestem om te getuig in die kongresondersoek…
MPUMALANGA. – Mariana Kotze, Kokkedoor 3-deelnemer en oud-Standerton-inwoner, het Maandagoggend vermis geraak nadat sy glo in Komatipoort gekaap is. Luidens die Standerton Chronicle, asook…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Geldwa is Maandagaand op die N2 noord, naby Chesterville, net buite Durban se middestad, beroof. ‘n Veiligheidswag het weens die ontploffing…
MPUMALANGA. – ‘n Man (24) wat Maandag in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n kleuter, sal vandag (Dinsdag) in die…
Mining Indaba, in partnership with The Impact Facility Investing in African Mining, has doubled down on its commitment to communities by naming ten winners…