Kaapstad-damvlakke op 57,2%
Stad Kaapstad waarsku Kaapenaars om hierdie week gehidreer te bly in die lig van stygende temperature. Watergebruikers is ook verder gemaan om water net…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,182 op Thursday 19 February 2026.
Stad Kaapstad waarsku Kaapenaars om hierdie week gehidreer te bly in die lig van stygende temperature. Watergebruikers is ook verder gemaan om water net…
MPUMALANGA. – ‘n Brand het vandag (Donderdag) omstreeks 12:00 by die Schoemansdal-polisiekantoor uitgebreek in twee houers en word ondersoek. Volgens brig. Donald Mdhluli, provinsiale…
Die Spaanse polisie het Woensdag gesê hulle het ’n 20-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ’n hotelbesprekingswebwerf gekraak het om luukse kamers…
GAUTENG. – Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n man (23) vandag (Donderdag) in Hyde Park, Bramley, Johannesburg, geskiet is.…
NOORDWES. – Die polisie het ‘n ondersoek van stapel gestuur ná ’n transitorooftog Maandagmiddag omstreeks 16:40 in Old Geelhout Park, Rustenburg. Volgens kol. Adéle…
OOS-KAAP. – Riaan Ridley Umslana (21) is deur die hooggeregshof tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op Anna Gouws (69) van Jeffreysbaai…
WES-KAAP. – Ses jong leerlinge van Klein Boishaai (Paarl Boys’ Primary School) gaan Sondagoggend om 07:30 ‘n ikoniese en uitdagende 7,5 km oopwater-swem van…
VSA. – Volgens CNN is Andrew Mountbatten-Windsor vandag (Donderdag) in hegtenis geneem op verdenking van wangedrag in ’n openbare amp, ná weke van toenemende…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 30’s, is Woensdagmiddag kort ná 17:00 dood nadat ‘n hidrouliese hyskraan (cherry picker) by ‘n gewilde sentrum…
MPUMALANGA. – Oudehout Kloof-plaas buite Volksrust is deur die hof deur ‘n bewaringsbevel aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag se batebeslagleggingseenheid toegeken. Die…