Mark Zuckerberg ontken skuld aan sosialemediaverslawing
Meta se uitvoerende hoof, Mark Zuckerberg, het tydens ’n verhoor oor sosialemediaverslawing gesê Facebook en Instagram laat nie kinders onder 13 op hulle platforms…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,182 op Thursday 19 February 2026.
Meta se uitvoerende hoof, Mark Zuckerberg, het tydens ’n verhoor oor sosialemediaverslawing gesê Facebook en Instagram laat nie kinders onder 13 op hulle platforms…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n gestorwe familielid is Woensdag deur twee vrouens na ‘n bank in Chief Albert Luthulistraat geneem oor ‘n geskil…
KALIFORNIË. – Owerhede soek steeds na een vermiste persoon in die Castle Peak-gebied van Truckee nadat ’n toergroep van 15 mense deur ’n sneeustorting…
GAUTENG. – ’n Tienerseun (16) is vroeër vandeesweek vir die onwettige besit en verspreiding van springstof in Roodepoort in hegtenis geneem. Volgens nasionale polisiewoordvoerder,…
LIMPOPO. – Voertuigdiefstal van voertuie wat glo vir buurlande bedoel is en oor die Limpoporivier gesmokkel word, word deurentyd deur die Niani-span in dié…
LIMPOPO. – Verskeie mense is dood en nog is beseer in ‘n busongeluk vanoggend (Donderdag). Die N1-29 naby Ingwe Lodge buite Makhado is in…
LIMPOPO. – Die polisie doen ‘n beroep op die publiek om te help met die opsporing van verdagtes ná die kaping van ’n 38-jarige…
’n Studie deur die Universiteit van die Vrystaat toon dat menstruasieprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, hormoonontwrigtende chemikalieë bevat, selfs dié wat as “vry…
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, beteken as deel van sy hofstryd teen die…
Vier Suid-Afrikaanse mans, wat glo na Oekraïne gelok is om as huursoldate te veg, het onlangs in Suid-Afrika aangekom. Hulle terugkeer volg nadat president…