Man doodgeskiet nadat hy beveiligde gebied van Mar-a-Lago betree
VSA. – Volgens die United States Secret Service is ’n onbekende man doodgeskiet nadat hy die beveiligde omtrek van president Donald Trump se Mar-a-Lago-woning…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,185 op Sunday 22 February 2026.
VSA. – Volgens die United States Secret Service is ’n onbekende man doodgeskiet nadat hy die beveiligde omtrek van president Donald Trump se Mar-a-Lago-woning…
’n Geel Vlak 2-waarskuwing is deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) uitgereik vir erge donderstorms in dele van die Klein-Karoo. Volgens SAWS sal ’n afgesnyde…
WASHINGTON.– Volgens berigte deur die BBC is die wêreld se grootste vliegdekskip, die Amerikaanse USS Gerald R Ford, op pad na die Midde-Ooste. Dit…
Ek weet nie of jy dit al agtergekom het nie, maar baie keer volg kinders dieselfde beroepsrigting as hulle ouers. Jy sien dit gereeld:…
NIGERIë. – Minstens 50 mense is dood nadat gewapende mans op motorfietse Donderdagnag en Vrydagoggend ’n dorpie in noordwes-Nigerië bestorm het, is deur Al…
Die Kareedouw-gastehuiseienaar, Kevin Pretorius (53) is op 20 Februarie in die Ssreekhof in Gqeberha tot ’n effektiewe 10 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Die vonnis…
Die Kiks (Kaapse Internasionale Konferensiesentrum) speel sedert 20 Februarie gasheer vir die 2026 Investec Kaapstad Kunsmark. Vir hierdie 13de interkulturele kunsmark is die tema…
ROME. – Sommige mense sal tot die uiterste gaan om te vermy om vir gereelde vullisverwydering te betaal – en soms word die mens…