Menseregtekommissie dagvaar Oos-Kaapse gesondheidshoof
OOS-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het dr. Rolene Wagner, die gesondheidshoof van die Oos-Kaap, gedagvaar om voor die kommissie te verskyn oor beweerde…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,201 op Tuesday 10 March 2026.
OOS-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het dr. Rolene Wagner, die gesondheidshoof van die Oos-Kaap, gedagvaar om voor die kommissie te verskyn oor beweerde…
LIMPOPO. – Vier mense is dood nadat ’n voertuig by ’n oorstroomde brug in die Sebayeng-polisiëringsgebied naby Polokwane in ’n rivier beland het. Polisiewoordvoerder,…
LIMPOPO. – Die polisie in Limpopo is besig om sewe lasbriewe vir inhegtenisneming uit te voer, in verband met moord-vir-versekeringsuitbetalings ter waarde van sowat…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans wat deur die polisie gesoek is vir verskeie sake van moord en poging tot moord, is Maandagoggend in ’n skietgeveg…