Vrou voor kinders doodgeskiet – eks in hegtenis
GAUTENG. – ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo Dinsdagoggend vir Chilkana Baktawer (45), sy gewese vrou, in Valhalla, Centrurion in die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,218 op Friday 27 March 2026.
GAUTENG. – ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo Dinsdagoggend vir Chilkana Baktawer (45), sy gewese vrou, in Valhalla, Centrurion in die…
Suid‑Afrika sal nie by die 52ste G7‑leiersberaad van 15 – 17 Junie in Evian‑les‑Bains, Frankryk, teenwoordig wees nie, nadat die land se uitnodiging teruggetrek…
Enige brandstofverwante klagtes kan by [email protected] aangemeld word. Die regering het bevestig dat daar tans geen tekort aan brandstof in Suid-Afrika is nie, ondanks…
GAUTENG. – ’n Man (26) is Donderdag in Boksburg in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vrou oor ’n tydperk van vyf jaar…
MPUMALANGA. – Twee van 40 beskuldigdes het nie Donderdag in ’n R114 miljoen-korrupsiesaak, wat die Mpumalanga-onderwysdepartement raak, by die hof opgedaag nie. Altesaam 38…
MPUMALANGA. – Vier polisiebeamptes van Carolina is Woensdag in hegtenis geneem omdat hulle na bewering betrokke was by die verduistering van dagga wat in…