Tshwane-stadsraad keur dissiplinêre optrede teen finansiële hoof goed
GAUTENG. – Die Tshwane-stadsraad het besluit om dissiplinêre stappe teen die stad se hoof finansiële beampte, Gareth Mnisi, in te stel ná bewerings wat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,218 op Friday 27 March 2026.
GAUTENG. – Die Tshwane-stadsraad het besluit om dissiplinêre stappe teen die stad se hoof finansiële beampte, Gareth Mnisi, in te stel ná bewerings wat…
Meer as R630 miljoen wat vir opleiding en vaardigheidsontwikkeling bedoel was, kan glo nie by die ETDP SETA (Education, Training and Development Practices Sector…
GAUTENG. – Jaco Wessels Kemp (36), Louis Coetzee (29), en Gert Frederik van der Westhuizen (38), drie boere, is Vrydag deur die Pretoria-hooggeregshof elk…
VRYSTAAT. – Konst. Tiisetso Makhele (37) is Woensdagaand in hegtenis geneem en konst. Johannes Baardman (33) Vrydagoggend, nadat hy uit die hospitaal ontslaan is.…
WES-KAAP. – ’n Mediese mylpaal is bereik toe ’n span spesialiste Woensdag by die UCT Private Academic Hospital vir die eerste keer in Suid-Afrika…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad waarsku dat damvlakke tot 49,2% gedaal het, terwyl waterverbruik steeds hoër as die teiken bly. Hoewel die stad nie…
GAUTENG. – ‘n Bejaarde man (62) is Donderdag in sy huis op ‘n plot in Kameelfontein ná ’n vermoedelike huisroof dood aangetref. Kapt. Johan…
GAUTENG. – ‘n Gr. 3-leerling van Laerskool Lerutle in Daveyton, Ekurhuleni, is dood nadat ‘n muur Donderdag tydens pouse op ses leerlinge ineengestort het.…
Die wêreldwye styging in die brandstofprys, deels as gevolg van politieke spanning in die Midde-Ooste, plaas ekstra druk op die nasionale seereddingsinstituut, wat direkte…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het sekere Slimsy Squash-produkte herroep weens moontlike gesondheidsrisiko’s wat deur die opbou van gas veroorsaak kan word. Die NVK sê…