Nuus
8 kinders in VSA doodgeskiet in voorval van ‘huishoudelike geweld’
SHREVEPORT, VSA. – Agt kinders is dood en twee volwassenes gewond in ’n massaskietery wat deur polisie as ’n “huishoudelike geweld-insident” beskryf word. Volgens…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,242 op Monday 20 April 2026.
SHREVEPORT, VSA. – Agt kinders is dood en twee volwassenes gewond in ’n massaskietery wat deur polisie as ’n “huishoudelike geweld-insident” beskryf word. Volgens…
Jan Wilkens, die bekende 1.96 m lange Suid-Afrikaanse stoeier, is Sondag in die ouderdom van 83 oorlede. Hy het sy debuut in 1955 gemaak…
TEHERAN. – Iran het ’n nuwe ronde vredesgesprekke met die VSA verwerp, het die land se staatsnuusagentskap Sondag berig, slegs ure nadat die Amerikaanse…
GAUTENG. – ’n Voorval van beweerde padwoede in Emmerentia het Sondagmiddag tragies geëindig toe een man dood is en twee ander in ’n konfrontasie…