Geskorste EMPD adjunk en munisipale bestuurder in hof
GAUTENG. – Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie en Kagiso Lerutla, Ekurhuleni se munisipale bestuurder, het vandag (Maandag) op aanklagte van korrupsie,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,242 op Monday 20 April 2026.
GAUTENG. – Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie en Kagiso Lerutla, Ekurhuleni se munisipale bestuurder, het vandag (Maandag) op aanklagte van korrupsie,…
WES-KAAP. – Lyle Thomas, ‘n Kaapstadse wetstoepasser, word as ‘n held onthou, nadat hy verlede jaar terwyl hy van diens af was op ‘n…
GAUTENG. – Je’Maine van Kradenburg van Johannesburg herstel tans goed van ernstige brandwonde wat sy op 11 April opgedoen het. Sy het by vriende…
GAUTENG. – Nooddienste het hulle Sondag omstreeks 16:00 na ’n ernstige massa-ongeluk waarin sowat 25 mense persone beseer is, op die berugte Molotopad gehaas.…
GAUTENG. – Firoz Cachalia, die waarnemende polisieminister, het kommer uitgespreek oor ’n mediakonferensie wat Sondag deur lt.genl. Daphney Semakaleng Manamela, die geskorsde provinsiale polisiekommissaris…
Suid-Afrika het hul IIHF-yshokkietoernooi in Kaapstad op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende oorwinning oor Bosnië en Herzegowina in hul laaste wedstryd. Voor ’n…
GAUTENG. – Stellio Gilles Robert Capo Chichi (45) oftewel Kémi Séba – ‘n beweerde internasionale voortvlugtige, sy seun Khonsou Seba Capo Chichi (18), en…
GAUTENG. – Twee senior munisipale amptenare van Ekurhuleni-metro, onderskeidelik 50 en 40 jaar oud, is Saterdag en Sondag op aanklagte van bedrog, korrupsie en…
KWAZULU-NATAL. – ’n Baba het Sondagmiddag tydens ’n ernstige ongeluk reg van voor op die M35 in Foweni, suid van Durban, gesterf. Terwyl reddingswerk…
Fooongebruikers kan binnekort groter beheer hê oor ongewenste bemarkingsoproepe danksy nuwe regulasies wat daarop gemik is om spam calls te beperk. Die nasionale verbruikerskommissie…