Huisroof, ‘poging tot moord’ in woonbuurt
GAUTENG. – ‘n Pa en sy seun was Maandagaand teen ongeveer 19:30 die slagoffers van ‘n huisroof in Freelandstraat, Kilnerpark, toe drie vermomde gewapende…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,273 op Thursday 21 May 2026.
GAUTENG. – ‘n Pa en sy seun was Maandagaand teen ongeveer 19:30 die slagoffers van ‘n huisroof in Freelandstraat, Kilnerpark, toe drie vermomde gewapende…
OOS-KAAP. – Wayne Petersen (47), ‘n Khoisan tradisionele leier wat ook as raadslid op die Kouga Plaaslike Munisipaliteit dien, is pas skuldig bevind op…
LIMPOPO. – Mogau Mosehla (44) is Woensdag in die Nebo-landdroshof op borgtog vrygelaat in die saak waartydens ‘n brandende taxi die lewe van twee…
LIMPOPO. – Vier verhoor-afwagtendes het Dinsdag, kort voor 16:00 ontsnap toe hulle uit die Nebo-landdroshof na ‘n polisievoertuig buite begelei is. Drie van die…
NOORDWES. – ‘n Vragmotor, waarvan die remme glo gefaal het, het Dinsdag in Meerhof, Hartbeespoort deur ‘n hek by ‘n woning gery. Die vragmotor…
Voedsel-inflasie in Suid-Afrika het tot sy laagste vlak in 14 maande gedaal, wat verligting vir verbruikers bring, maar stygende brandstofkoste plaas toenemende druk op…
NOORD-KAAP. – Die verhgoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het in die Namakwaland-hof in Springbok begin, waar hy op twee aanklagte van moord…