Gesondheid
KI verhoog diabetessifting met 650% in Wes-Kaap-program
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand het ’n aansienlike toename in diabetiese retinopatiesifting aangemeld nadat kunsmatige intelligensie (KI) in ’n siftingsprogram…