Internasionale lugrederye nou vry van BEE-lisensiëringsvereistes in SA
Internasionale lugrederye wat in Suid-Afrika sake doen, hoef voortaan nie meer aan swart ekonomiese bemagtigingsvereisgtes (SEB) te voldoen vir die verkryging of hernuwing van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,292 op Tuesday 9 June 2026.
Internasionale lugrederye wat in Suid-Afrika sake doen, hoef voortaan nie meer aan swart ekonomiese bemagtigingsvereisgtes (SEB) te voldoen vir die verkryging of hernuwing van…
Munisipale skuld aan Eskom staan nou op R114 miljard, ‘n bedrag wat die kragverskaffer as ‘n bestaansbedreiging beskryf. Die syfer is in ‘n gesamentlike…
Die Durbanse Hooggeregshof het ‘n omstrede KZN tender van R7 miljard tersyde gestel nadat bevind is die toekenning was onwettig. Die geld was bestem…
President Cyril Ramaphosa het in ‘n nasionale toespraak op Sondag 7 Junie 2026 aangekondig dat die regering sal optree teen groepe wat geweld oor…
WAARSKUWING! Die video is nie vir sensitiewe lesers nie. MPUMALANGA. – Die polisie het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat ’n skokkende video van…
GAUTENG. – Die kabinet het besluit om die historiese skuld wat met Gauteng se e-tolstelsel verband hou, af te skryf en sodoende ’n einde…