Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,292 — Tuesday 9 June 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,292 op Tuesday 9 June 2026.

Nuus

Kritieke besering ná dieseltenk ontplof

9 June 2026

KWAZULU-NATAL – ’n Persoon het lewensgevaarlike beserings opgedoen toe ’n dieseltenk Dinsdagoggend omstreeks 10:40 in Mpophomeni ontplof het terwyl daar glo daaraan gewerk is.…

Misdaad

Ma in hof vir moord nadat kinders sterf

9 June 2026

LIMPOPO. – Ntanganedzeni Siphugu (27) het vlugtig op twee aanklagte van moord in die Tshilwavhusiku-landdroshof verskyn. Sy het vermoedelik vir haar kinders gif ingegee.…

Nuus

Ontploffing op 9de vloer glo weens gas

9 June 2026

GAUTENG. – Nooddienste is Maandagaand voor 22:00 na ‘n ontploffing op die 9de vloer van ‘n woonstelgebou in Meyerspark, in Pretoria ontbied. Volgens Volunteer…