Gauteng gereed vir jeugdag-veiligheid
GAUTENG. – Die polisie het bevestig dat omvattende veiligheidsmaatreëls regoor die provinsie ingestel is om te verseker dat Jeugdag veilig en vreedsaam gevier word.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,299 op Tuesday 16 June 2026.
GAUTENG. – Die polisie het bevestig dat omvattende veiligheidsmaatreëls regoor die provinsie ingestel is om te verseker dat Jeugdag veilig en vreedsaam gevier word.…
MPUMALANGA. – Agt mense het vanoggend gesterf en nog een is kritiek beseer toe ’n minibustaxi en ’n vragmotor gebots het. Die ongeluk het…
Die Suid-Afrikaanse nasionale taxiraad (Santaco) het ’n sterk beroep gedoen op wettige immigrasiehervorming, ná toenemende openbare debat en beplande betogings. Dit gaan oor die…
VRYSTAAT. – Die liggaam van Petrus Janse van Rensburg (69) is Sondagoggend buite sy woning in Bothaville gevind nadat hy wreed aangeval en vermoor…
LIMPOPO. – Macandze Lionel da Marta (26), ‘n Mosambiekse burger, is in Zimbabwe in hegtenis geneem. Hy is die derde verdagte in die Krugerwildtuin-moordsaak…
OOS-KAAP. – Die polisie het met groot hartseer bevestig dat Floppy, polisiepatrolliehond, wat verlede week as vermis aangemeld is, dood aangetref is. Brig. Nobuntu…