Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,314 — Wednesday 1 July 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,314 op Wednesday 1 July 2026.

Leefstyl

Tyd om nuut te begin?

1 July 2026

Vandag is presies in die middel van die jaar. Hoe het jou jaar tot dusver verloop? Is dit dalk tyd vir bestekopname, vir halfjaarvoornemens,…

Misdaad

Brig. Rachel Matjeng uit polisie ontslaan

1 July 2026

Brig. Rachel Matjeng, afdelingshoof van gehaltebestuur vir misdaadrekord- en misdaadtoneelhantering by die polisie se forensiesedienste-afdeling in Pretoria, is sedert Dinsdag, ná die afhandeling van…

Nuus

Ramaphosa skommel kabinet

1 July 2026

President Cyril Ramaphosa het gisteraand ‘n kabinetskommeling in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) aangekondig wat verskeie ministers raak, ná samesprekings met Geordin Hill-Lewis…