Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,355 — Tuesday 11 August 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,355 op Tuesday 11 August 2026.

Rugby

SA o.18 A-span wys staal teen Georgië

11 August 2026

Sterk tweede helfte verseker 20–0-oorwinning in internasionale kragmeting KAAPSTAD – Die Suid-Afrikaanse o.18 A-span het Dinsdagmiddag te Boland Landbouskool ’n indrukwekkende 20–0-oorwinning oor Georgië…

Nuus

Werkloosheidskoers styg tot 33,6%

11 August 2026

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal van 2026 tot 33,6% gestyg, teenoor 32,7% in die eerste kwartaal. Volgens Statistieke Suid-Afrika (Stats…