Man vas ná vals ontvoeringsaanklaging in Benoni
GAUTENG. – ’n Man is Vrydag in Benoni in hegtenis geneem nadat die polisie sy dogter ongedeerd by haar skool gevind het. Hy het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,456 op Friday 20 November 2026.
GAUTENG. – ’n Man is Vrydag in Benoni in hegtenis geneem nadat die polisie sy dogter ongedeerd by haar skool gevind het. Hy het…
Volgens die DA se ontleding van die jongste misdaadstatistiek is sowat 47 verkragtings van kinders van Julie tot September daagliks in Suid-Afrika aangemeld. Lisa…
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag die repokoers onveranderd op 7,25% gelaat. Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, sê vier lede van die monetêrebeleidskomitee het…
GAUTENG. – Die nasionale verbruikerstribunaal het bevind dat die Pretoriase restaurant TriBeCa Standard die wet op verbruikersbeskerming oortree het deur outomaties ’n diensfooi van…
GAUTENG. – Vlak 2-waterbeperkings tree vandag (Saterdag 21 November) regoor Johannesburg in werking. Johannesburg Water sê die stad moet sy waterverbruik met 200 miljoen…
GAUTENG. – Die liggaam van die 11-jarige Anqobile Njiyela is Vrydag in Soweto gevind nadat vloedwater haar Dinsdag meegesleur het. Xolile Khumalo, woordvoerder van…
GAUTENG. – Die polisie het van Julie tot September 2026 landwyd 5 590 moorde aangeteken, 204 minder as in dieselfde kwartaal verlede jaar. Firoz…
GAUTENG. – Serah-Lee Venter (27), ’n ma van twee, wat sedert Dinsdag 29 September vermis is, is steeds soek. Sy is laas in Theresapark,…
VRYSTAAT. – 11 verdagtes, onder wie drie grensbeamptes en vyf polisiebeamptes, is in hegtenis geneem in ’n korrupsieondersoek by die Van Rooyen’s Gate-grenspos tussen…
Mel Viljoen's attorneys are demanding that Hantie Oosthuyzen return Tammy Taylor Beauty's remaining stock or pay R24 million.