Mostert vervang beseerde Nortje teen Ierland
Franco Mostert begin Saterdag saam met Eben Etzebeth in die tweede ry nadat Ruan Nortje weens ’n besering aan die toets teen Ierland onttrek…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,456 op Friday 20 November 2026.
Franco Mostert begin Saterdag saam met Eben Etzebeth in die tweede ry nadat Ruan Nortje weens ’n besering aan die toets teen Ierland onttrek…
A man in his 30s drowned in Val-de-Grace in Pretoria East on Thursday.
GAUTENG. – ’n Man in sy 30’s het Donderdag in Val-de-Grace in Pretoria-Oos verdrink. Volgens Volunteer Emergency Medical Response Unit (VEMRU) het dié diens…
A ten-year-old boy is being transferred to a specialist facility on Friday after a lollipop lodged in his airway at an after-school centre in…
KWAZULU-NATAL. – ’n Seun (10) word vandag (Vrydag) na ’n spesialisfasiliteit vervoer nadat ’n malvalekker Woensdag by ’n naskoolsentrum in Vryheid in sy lugweg…
Police recorded fewer murders in the second quarter of the 2026/27 financial year, while cash-in-transit heists increased. National police commissioner Gen. Fannie Masemola said…
Die polisie het in die tweede kwartaal van die 2026/27-boekjaar minder moorde aangeteken, terwyl kontant-in-transito-rooftogte toegeneem het. Genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, sê die…
Police arrested six suspects on Thursday after Sphiwosakhe Monate, a matric student, was stabbed to death outside L.D. Moetanalo High School in Mhluzi.
MPUMALANGA. – Die polisie het Donderdag ses verdagtes in hegtenis geneem nadat Sphiwosakhe Monate (21), ’n matriekleerling, buite Hoërskool L.D. Moetanalo in Mhluzi doodgesteek…
Port Alfred magistrate finds driver guilty and sentences him to fine or jail time.