[t4b-ticker]

Wildeklawer: Uitslae – 4 Mei 2019

Lees ook :

Rugbyuitslae

TydSaterdag 4 Mei 2019
08:00Boland Landbou 59 vs Transvalia 15
09:10Monument 28 vs HTS Drostdy 20
10:20Framesby 18 vs Helpmekaar 17
11:30Welkom Gim 26 vs Stellenberg 43
12:40Menlo Park 29 vs Oakdale 10
13:50Garsfontein vs Glenwood
15:00HJS vs Affies
16:10Grey College vs Paarl Gim
17:20Noord Kaap vs Outeniqua
18:30Diamantveld vs Waterkloof

Rugbyuitslae

Welkom Gim 26 vs Stellenberg 43

Speler van die wedstryd was Stellenberg se Nivan Petersen (10)en die trofee is oorhandig deur Marius Schoeman, High Performance Manager van Springbok Sewes.

Framesby 18 vs Helpmekaar 17

Speler van die Wedstryd was Framesby se Ruan Claassen(7)en die trofee is oorhandig deur Lida Botha van Finsure Finansiële Dienste.

Monument 28 vs HTS Drostdy 20

Speler van die Wedstryd was Monument se Herschel Goodman(10)en die trofee is oorhandig deur Daan Potgieter van die EXCO van Wildeklawer.

Boland Landbou 59 vs Transvalia 15

Speler van die Wedstryd was Boland Landbou se Keanan Wentzel(11) en die trofee is oorhandig deur Dirk Potgieter van MVD Kalahari.

Netbaluitslae

Uitslae volg binnekort hier.

Bly op hoogte met nuwe artikels deur die FiND iT in Kimberley app af te laai. Klik hier: find-it.co.za/app

Wil jy professionele foto’s bestel? Jy kan daaglikse pryse wen deur die nuwe app, SNAPEVENT. Gaan na www.snapevent.co.za.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief