Universiteit Stellenbosch-konvokasie: Mosies van wantroue vanaand aangehoor

Lees ook :

Foto: Universiteit Stellenbosch

LEES OOK: Pirates of the Caribbean-akteur sterf

Twee mosies van wantroue teen adv. Jan Heunis, president van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie, en Frederik van Dyk, sekretaris van die konvokasie, word vanaand aangehoor by die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch. In een mosie word geëis dat beide konvokasie-lede bedank.

Daar word aangevoer dat die konvokasie se uitvoerende komitee op ’n ongrondwetlike wyse opgetree het toe hul geëis het dat Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die universiteit, en dr. Ronel Retief, registrateur, moet ná bewerings van nepotisme moet bedank.

Klik hier om die volledige artikel te lees

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief