Vandag se weerwaarskuwings vir SA

Lees ook :

Vandag se weerwaarskuwings
Vandag se weerwaarskuwings fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Vlak 8-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag is uitgereik.

’n Vlak 8-waarskuwing vir erge reën en wind is vir die Wes-Kaap uitgereik. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir hewige golwe is vir Hondeklipbaai en Strandfontein uitgereik, terwyl Sutherland, Beaufort-Wes, Mosselbaai, Hermanus, Ceres, Lambertsbaai en Laingsburg met ‘n geel vlak 4-waarskuwing erge wind te wagte kan wees.

Barkly-Oos word met ’n oranje vlak 5-waarskuwing teen hewige sneeu gewaarsku, terwyl Tsolo, Elliot, Maclear en Tarkastad met ’n geel vlak 2-waarskuwing op erge wind voorbereid moet wees.

Mense word aangemoedig om die weer dop te hou en versigtig te wees as hulle op die pad is.

Bronne: Saws

Lees ook: Vlak 8-weerwaarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief