Lees ook: Bestuurder by sy huis doodgeskiet
ELLIOTDALE. – ’n Verdagte is in hegtenis geneem na hy in ’n video gesien is waar hy glo twee vrouens in Elliotdale aanrand.
‘n Saak van aanranding is aangemeld na die video Donderdag op sosiale media versprei is. Die verdagte (29) is later gevind en in hegtenis geneem.
Hy sal Maandag in die Elliotdale-landdroshof verskyn. Die polisie ondersoek nog die saak. Die motief vir die aanranding is onbekend.
Hy sal Maandag in die Elliotdale-landdroshof verskyn. Die polisie ondersoek nog die saak.
Bronne: SAPD
Lees ook: Bestuurder by sy huis doodgeskiet





