Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord
OVERBERG. – Twee verdagtes (beide 31) is in hegtenis geneem na ’n skietvoorval in Overberg tussen taxiverenigings.
Die verdagtes is vanoggend in Zwelitsha in hegtenis geneem vir die moord op die twee slagoffers. Hulle sal Maandag in die Hermanus-landdroshof op aanklagtes van moord verskyn.
Bronne: SAPD