VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim

Lees ook :

VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim
VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim fotokrediet: Canva

Lees ook: Hamas teiken Tel Aviv met vuurpyle

VERENIGDE KONINKRYK. – VK-ministers is besig om planne te beraam om 60 000 Britte uit Israel te ontruim uit vrees vir ‘n aanval deur Iran.

Kommer bestaan dat Iran weerwraak teen Israel gaan neem na die dood van Hamas- en Hezbollah-leiers in Tehran en Beiroet.

Vlugte na die Midde-Ooste is reeds opgeskort en die VSA is besig om militêre spanne, vegvliegtuie, duikbote en oorlogskepe na Iran te stuur om vir ‘n aanval voor te berei.

Bronne: Daily Mail, The Mirror, iNews

Lees ook: Israel verskerp ontruiming in Gaza na aanval op skool

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief