Lees ook: Boeing gaan skuld erken in bedrogsaak na ongelukke
KALIFORNIЁ. – ’n Wiel het van ’n United Airlines-vliegtuig afgeval toe dit gisteroggend in Kalifornië opgestyg het.
Die Boeing 757-200 was besig om op te styg toe die wiel afgeval het. Geen beserings is aangemeld nie en die vliegtuig kon veilig in Denver land.
Die rede vir die voorval word ondersoek.
Bronne: The Independent, ABC News, NBC News
Lees ook: Boeing gaan skuld erken in bedrogsaak na ongelukke