Voormalige Mej. SA spog met babadogter

Lees ook :

Foto's: Natasha Vermaak, deur Fotograwe: @garrethbarclayphoto, @janeulla_photography

Natasha Vermaak, née Joubert, Mej. SA 2023, het Woensdagaand met foto’s met haar en Ernrico Vermaak se pasgebore babadogter op sosiale media gespog.

Vermaak het die datum 11/03 tydens die plasing gebruik en sê die kleinding is op 41 weke en 2 dae ná 30 ure in kraam gebore. “Sy is uiteindelik hier. Ons grootste, mooiste seën – Klein Vermaakie.”

Die egpaar was op 16 Maart ‘n jaar getroud.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief