Voormalige minister borg toegestaan

Lees ook :

Foto: SAPD

WES-KAAP. – Adv. Bongani Thomas Bongo (47) het vanoggend op klagtes van beweerde korrupsie in die Kaapstad-landdroshof verskyn. Hy is borg van R5 000 toegestaan en die saak is tot 4 Februarie uitgestel.

Kol. Katlego Mogale sê Bongo het in die hof verskyn nadat hy vanoggend in hegtenis geneem is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief