Voormalige partylede wil hê Zuma en MK se bankrekeninge moet gevries word

Lees ook :

Voormalige MK-Party lede wil hê Zuma en party se bankrekeninge moet gevries word
Voormalige MK-Party lede wil hê Zuma en party se bankrekeninge moet gevries word fotokrediet: Canva

Lees ook: RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is

GAUTENG. – Voormalige lede van die MK-party het ‘n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien vir die bevriesing van die party en Zuma se bankrekeninge.

Die lede wil hê die rekeninge moet gevries word vir ‘n aansoek om geld wat hulle glo aan Zuma betaal het, terug te kry. Elke lid het glo R10 000 aan Zuma betaal as ‘n teken van lojaliteit maar hulle is in Augustus sonder ‘n duidelike verduideliking deur die party afgedank.

Bronne: IOL, The Citizen, The Report

Lees ook: Betogings in Israel na Netanyahu verdedigingsminister afdank

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief