Voormalige professionele danser van Strictly Come Dancing oorlede

Lees ook :

Voormalige Strictly Come Dancing professionele danser oorlede
Voormalige Strictly Come Dancing professionele danser oorlede fotokrediet: Official Robin Windsor

Lees ook: ‘E-tol kan so vroeg as volgende maand geskrap word’ – Lesufi

Robin Windsor, ‘n voormalige Strictly Come Dancing– professionele danser, is in die ouderdom van 44 oorlede.

Windsor het vanaf 2010 tot 2013 op die program verskyn. Medelye het ingestroom vir Windsor, wat ‘n kampvegter vir die LGBT-gemeenskap en geestesgesondheid was. Hy het ook gewerk om die aandag op kanker by mans te vestig.

Dit is onbekend wat die oorsaak van sy dood is.

Bronne: BBC, Independent, Evening Standard

Lees ook: ‘E-tol kan so vroeg as volgende maand geskrap word’ – Lesufi

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief