VSA val IS in Sirië aan

Lees ook :

VSA val IS aan in Sirië fotokrediet: Canva

SIRIË. – Die Amerikaanse weermag het ‘n aanval op die Islamic State (IS)-groep in Sirië uitgevoer.

Lees ook: Amerikaanse weermag val nog ‘n beweerde dwelmboot aan

Volgens die Amerikaanse weermag het dit “meer as 70 teikens in verskeie gebiede van Sentraal-Sirië aangeval”.

Die aanvalle volg ná die 13 Desember-aanval deur IS waarin twee Amerikaanse soldate en ‘n Amerikaanse vertaler dood is.

Die VK-gebaseerde Siriese waarnemer vir menseregte het gesê verskeie IS-teikens is getref en dat ‘n IS-leier en IS-lede in die aanvalle dood is.

Bronne: BBC, The Sun, ABC News

Lees ook: Amerikaanse weermag val nog ‘n beweerde dwelmboot aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief