Waar adverteer jy? En weet jy wat die syfers is?

Lees ook :

Besighede besef nie altyd die waarde van bemarking nie. Jy het ‘n Facebookblad en plaas nou en dan iets as jy tyd kry daarvoor. Of jy maak ‘n vinnige “reel” vir Instagram, want die kenners sê jy moet. Jy dink jy doen SEO, maar jy sien nooit jou artikel opkom as jy dit Google nie.

Waarom kontak jy nie Nuusflits en laat ‘n span wat weet wat hulle doen, dit vír jou doen nie? Ons help jou dink, ons skep die inhoud, ons vertaal dit, ons verander dit om op elke platform wat in Suid-Afrika belangrik is, te plaas én ons bied jou die volledige, massiewe platform van Nuusflits.

Ons hoor so baie “ek doen my eie bemarking”, maar dan staan ‘n Facebookblad op ‘n paar volgelinge. Daar is min tot geen interaksie. Jy spandeer geld op advertensies by verskillende platforms: print media, radio, digitale media, maar vra jy ooit die belangrike vrae?

Belangrike vrae moet ALTYD insluit dat jy die fisiese data van Google Analytics wil sien. Jy moet ALTYD op alle platforms jou advertensie sien. Ons sluit nie een platform uit nie en dit sluit in Facebook, Instagram, TikTok, X, Telegram, WhatsApp, LinkedIn, Linkinbio, webtuiste, apps. Ons doen NIE skedulering deur ‘n onafhanklike program wat jou advertensie op alle platforms plaas nie. Hoekom nie? Want jou advertensie word nie REG geplaas dan nie. Elke sosiale media platform hierbo genoem het sy eie manier wat jy dit moet deel. Dit is harde werk, ja! En dis waarom jy moontlik so lank neem om aan die gang te kom om jou sosiale media, bemarking en advertensieveldtogte te dryf.

Los die bemarkingswerk in ons hande. Kontak [email protected] of WhatsApp 076 163 3746 vir meer inligting.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief