Waarskuwing vir brandgevaar vir dele van Noord-Kaap en Wes-Kaap uitgereik

Lees ook :

Brandgevaar waarskuwing uitgereik vir dele van Noord-Kaap en Wes-Kaap fotokrediet: Saws

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n hoë brandgevaar vir die westelike en sentrale dele van die Noord-Kaap en die Weskus-distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap uitgereik.

Lees ook: 103 mense in Turkye dood weens nagemaakte alkohol

Mense word herinner om die brandweer te bel indien hulle enige rook sien. Troeteldiere moet indien moontlik in die huis gehou word.

Bronne: Saws

Lees ook: 103 mense in Turkye dood weens nagemaakte alkohol

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief