Lees ook: VK werk aan plan om 60 000 Britte uit Israel te ontruim
Verskeie weerwaarskuwings is vir die res van die week uitgereik.
‘n Geel vlak 3-waarskuwing vir hoë deinings is uitgereik vir Kleinzee, Port Nolloth, Hondeklip, Lambertsbaai, Dasseneiland, Hermanus, Cape Agulhas, Stilbaai, Scottburgh, Tugelamond en Knysna.
‘n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge wind is uitgereik vir Cape St Francis, Cape Padrone, Port Alfred, Buffalo City, Keirivier, Wavecrest, Mkambati, Nelson Mandelabaai en Port St Johns.
Mooi rivier, Fort Beaufort, Mthatha, Margate, Lady Smith, Umzimkhulu en Dannhauser is met ‘n geel vlak 2-waarskuwing oor erge wind gewaarsku.
Bronne: SAWS





