Watter swempakkie hierdie somerseisoen?

Lees ook :

Somer is hier en dit is tyd om met jou swemnommertjie op die strand te spog. Dit is moeilik om by te bly by die veranderende modes en jy mag dalk wonder watter een.

Geel is in

Volgens whowhatwhear.com is geel baie populêr hierdie somer. Dit is ‘n vrolike kleur en dit lyk goed op enige velkleur.

Luiperd

Ja, dit is terug in die mode en sal hierdie jaar beslis goed lyk op die strand. As jy genoeg selfvertroue het, probeer ‘n tweestuk. Verwag baie komplimente as jy besluit om ‘n eenstuk te dra.

Broekies met hoë middellyfies

Dit is nou al vir ‘n paar seisoene in die mode. Hierdie is ‘n baie gemaklike snit en sal definitief die regte kurwes beklemtoon. Dit lyk goed aan enige tipe liggaamsbou.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief