Wees vandag reën te wagte

Lees ook :

Wees reën te wagte vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die grootste deel van die land vir vandag. Daar is ook reën voorspel vir Maandag en Dinsdag.

Lees ook: Drie nuwe gevalle van A-pokke in Gauteng aangemeld

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, oorstromings, hael en weerlig is vir Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Drie nuwe gevalle van A-pokke in Gauteng aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief