Lees ook: Wenner van Powerball-boerpot het Standard Bank-toep gebruik
KZN. – Die wenner van die R59 m. Powerball-boerpot het die prys opgeëis. Die wenner, wat verkies om nie geïdentifiseer te word nie, het die prys deur die Standard Bank-toep met ‘n quick pick gewen.
Die wenner het gesê die boerpot kom na ‘n tyd van vas en gebed.
CONGRATULATIONS to the recent #PowerBall jackpot WINNER who SCOOPED OVER R59 MILLION from the 12/07/24 draw. Play #PowerBall & #PowerBallPLUS for R12 MILLION in total estimated jackpots TODAY for your chance at the BIG MILLIONS! Buy YOUR tickets NOW!!! pic.twitter.com/ta581Ijr3n
— #PhandaPushaPlay (@sa_lottery) July 16, 2024
Bronne: IOL, X
Lees ook: Wenner van Powerball-boerpot het Standard Bank-toep gebruik
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: