WhatsApp kry nuwe funksies

Lees ook :

WhatsApp kry nuwe funksies
WhatsApp kry nuwe funksies fotokrediet: Canva

Lees ook: Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak met mekaar

WhatsApp het ’n nuwe funksie om jou boodskappe te organiseer, aangekondig.

’n Filtreer-funksie sal jou toelaat om boodskappe tussen All, Unread en Groups te filtreer. Die funksie sal oor die volgende paar weke op die app beskikbaar wees. Jy sal ook ’n groep of kontak as Favourite kan merk.

WhatsApp toets ook ’n nuwe funksie wat dit vinniger sal maak om te sien of jou kontak aanlyn was. Jy sal met ‘n nuwe tab kan sien wie onlangs aanlyn wys.

WhatsApp gaan ook in sekere lande toegang tot die Meta AI-geselsbot kry. Die nuwe opdatering wat die woorde Online en Typing hoofletters gemaak het, gaan verwyder word.

Bronne: Express, The Financial Express, The Times of India

Lees ook: Selfoondata verbind verdagtes in Senzo Meyiwa-saak met mekaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief