Die oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson vind 28 Augustus om 09:00 plaas by die Horseshoe Inn Kimberley. Kaartjies is R150 p.p. en sluit ‘n English Breakfast in. Daar is ‘n kontantkroeg beskikbaar. Maak jou bespreking by [email protected] of skakel 053 110 0260.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Die jaar is daar baie dinge om na uit te sien by die Kimberley Yonder Hartsfees





