Zuma kan nie weer president word nie

Lees ook :

Zuma kan nie weer president word nie
Zuma kan nie weer president word nie fotokrediet: X

Lees ook: Brandstofprys styg na verwagting in Februarie

Die OVK het aan IOL bevestig Jacob Zuma sal nie weer president kan word nie weens sy misdaadrekord.

Jacob Zuma is voorheen tot 15 maande tronkstraf gevonnis na hy drie jaar gelede geweier het om voor die staatskapingkommissie te verskyn.

Die OVK het gesê die grondwet verbied enigiemand wat gevonnis is tot meer as 12 maande tronkstraf om ’n politieke amp te beklee.

Zuma sal nie kan deelneem aan enige verkiesing nie.

Bronne: Briefly, IOL, The Citizen

Lees ook: Brandstofprys styg na verwagting in Februarie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief