14 in minibusongeluk beseer

Lees ook :

’n Minibustaxi was omstreeks 19:00 Saterdagaand 16 Februarie 2019 in ’n ongeluk in Barklystraat betrokke.

Veertien pasiënte is deur verskeie nooddienste na plaaslike hospitale geneem.

Rohan Benn, woordvoerder by MED24, sê MED24 het ’n pasiënt na ’n plaaslike hospitaal vervoer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief