LEES OOK: Man glo in Bethelsdorp-nagklub vermoor
Die voormalige burgemeester van Tshwane, dr Murunwa Makwarela (51), is borgtog van R10 000 deur die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof toegestaan. Makwarela, wat ’n lid van die Congress of the People (Cope) is, staar ’n skedule 5-oortreding van twee aanklagte van bedrog in die gesig.





