SA-regters uit hulle poste verwyder

Lees ook :

Regters in Suid-Afrika verwyder van hulle poste
Regters in Suid-Afrika verwyder van hulle poste fotokrediet: Canva

Lees ook: Youtuber kry 30 jaar tronkstraf vir kindermishandeling

Die parlement het vandeesweek twee regters uit hulle poste verwyder.

Een afgetrede regter, Nkola Motata, is uit sy pos verwyder en sal geen voordele meer ontvang nie. 296 ministers het vir sy verwydering gestem en een het daarteen gestem. 13 ministers het buite stemming gebly.

Regterpresident John Hlophe is gister uit sy pos verwyder na 305 ministers ten gunste van sy verwydering gestem het. 25 het daarteen gestem.

Hulle verwydering volg na hulle aangekla is van “growwe wangedrag”. President Cyril Ramaphosa moet nou die besluit om die regters te verwyder, goedkeur.

Bronne: SABC, Jacaranda FM, IOL

Lees ook: Youtuber kry 30 jaar tronkstraf vir kindermishandeling

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief