Kyk: Fokofpolisiekar se nuwe musiekvideo

Lees ook :

Kyk: Fokofpolisiekar se nuwe musiekvideo. Foto: Michael Ellis

Die musiekgroep Fokofpolisiekar, het onlangs ’n musiekvideo van hulle treffer, Die goeie ou dae, uitgebring.

’n Lewendige musiekvideo van hierdie lied is by hulle vertoning tydens die Kirstenbosch-somerkonsert op 10 Maart vroeër vanjaar verfilm. Die regie van die musiekvideo is deur die groepslid, Jaco Snakehead Venter, behartig.

Bron: Fokofpolisiekar, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief