MK-party in hof vir interdik om RDK-onderhoude te keer

Lees ook :

MK-Party in hof vir interdik om RDK onderhoude te keer
MK-Party in hof vir interdik om RDK onderhoude te keer fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: John Hlophe steeds lid van die RDK – Judges Matter

Die MK-party is vandag in die Johannesburgse hooggeregshof vir ‘n interdik om te keer dat die RDK volgende week onderhoude vir die aanstel van regters kan hou.

Dit volg na die MK-party se John Hlophe verhoed is van deelname aan die RDK-prosesse ná ‘n dringende hofaansoek deur die DA en nog partye.

Die MK-party het gesê die RDK se besluit om met onderhoude voort te gaan sonder Hlophe is teen die grondwet.

Bronne: eNCA, SABC News, EWN

Lees ook: John Hlophe steeds lid van die RDK – Judges Matter

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief