Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag oranje en geel waarskuwings vir erge reën en donderstorms uitgereik.
’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge reën is uitgereik vir Butterworth, Nelson Mandelabaai, Oos-Londen, Port St Johns, Dutywa, Lusikisiki, Bizana, Richardsbaai en Eshowe.
Mense word gewaarsku om versigtig te wees op die pad.
Bronne: SAWS





