Donald Trump wil weermag inspan om omwettige immigrante te deporteer

Lees ook :

Donald Trump van plan om weermag te gebruik om mense te deporteer
Donald Trump van plan om weermag te gebruik om mense te deporteer fotokrediet: Facebook

Lees ook: Sommige regsake teen Trump waarskynlik laat vaar

Donald Trump het op sy sosialemedianetwerk bevestig hy is van plan om die weermag te gebruik om onwettige immigrante te deporteer.

Hy het reageer deur te sê: “WAAR!!!” op iemand se plasing wat gesê het Trump gaan ‘n nasionale noodgeval verklaar en die weermag gebruik vir ‘n “massa-deportasieprogram”.

Trump het tydens sy veldtog gesê hy is van plan om die nasionale wag te gebruik om die agentskap wat deportasies uitvoer, te help.

Bronne: BBC, USA Today, Newsweek

Lees ook: Donald Trump wil skuldbevinding omgekeer hê

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief