Lees ook: 15 ongedokumenteerde verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem
KALIFORNIË, VSA. – Kalifornië is deur ’n aardbewing wat 7.0 op die Richterskaal meet, getref. ’n Tsoenami-waarskuwing is vir die kus van Kalifornië en Oregon uitgereik, maar is later teruggetrek.
Daar was nie lewensverlies nie en geen erge skade is aangemeld nie.
Sommige huise het geringe skade gehad en meer as 10 000 mense was sonder krag.
Bronne: BBC, CBC, NBC News
Lees ook: 15 ongedokumenteerde verdagtes in Kleinzee in hegtenis geneem





